Laerskool Tygerpoort Graad 1

R 1,245.00

Die pakket sluit die volgende items in:

Uitdraaikryte stel van 12 (Staedtler) x2

Liniaal 30cm x1

Skêr (Staedtler 14cm) x1 (Indien leerder linkshandig is, dui onder aan asb)

Uitveër (Staedtler) x2

Pritt stafie 36g x8

Inkleurpotlode (12 in 'n bakkie - BIC Kids Evolution Triangle) x2

HB - Grys potlode (Bic Evolution) x12

Witbordjie x1

Witbordmerkers (Pentel Maxiflo) x10

Stoflap x1

Lang denim pennesakkie 33cm x1

Skerpmaker met bakkie (Croxley) x1

Flip-file 20p x1

Nie ingesluit - Kan apart gekoop word onder individuele items:

Boeksakkies

Boekoortreksels 

Stoelsakkie

Let wel: Koerierkoste is reeds in die prys ingesluit.

Bepalings en voorwaardes

Ons streef daarna om alle bestellings vinnig en sorgvuldig te verwerk, sodat jou items so gou moontlik by jou uitkom.
By Die Skryfkas is ons trots daarop om elke kliënt se inkopie-ervaring positief en maklik te maak.

As jy om enige rede ’n item wil terugstuur, kontak ons gerus – ons span sal elke versoek met sorg en oorweging hanteer.

Laerskool Tygerpoort Graad 1

Besoek die Volledige Versameling

Laerskool Tygerpoort Graad 1

Laerskool Tygerpoort Graad 1

R 1,245.00
Laerskool Tygerpoort Graad 2

Laerskool Tygerpoort Graad 2

R 870.00
Laerskool Tygerpoort Graad 3

Laerskool Tygerpoort Graad 3

R 565.00
Laerskool Tygerpoort Graad 4

Laerskool Tygerpoort Graad 4

R 560.00