Laerskool Eikestad Graad 2
Die pakket sluit die volgende items in:
30cm liniaal (Nie buigbaar soort) x1
HB - potlode (Staedtler) x4
Skerpmaker (Met bakkie - Croxley) x1
Uitveër (Staedtler) x1
Uitdraaikryte (Monami) x1
Inkleurpotlode (Staedtler)x1
Koki's (Stel van 12 - Staedtler) x1
Skêr 13cm (Maped) x1 (Indien leerder linkshandig is, dui onder aan asb)
Pritt 43g x2
Denim potloodsakkie 33cm x1
A4 plastiek koevert x1
A4 Flip file 50p x2
Kan apart gekoop word onder individuele items:
Boeksakkies
Stoelsakkies
Boekoortreksels
Let wel: Koerierkoste is reeds in die prys ingesluit.
Bepalings en voorwaardes
Ons streef daarna om alle bestellings vinnig en sorgvuldig te verwerk, sodat jou items so gou moontlik by jou uitkom.
By Die Skryfkas is ons trots daarop om elke kliënt se inkopie-ervaring positief en maklik te maak.
As jy om enige rede ’n item wil terugstuur, kontak ons gerus – ons span sal elke versoek met sorg en oorweging hanteer.
Besoek die Volledige Versameling