Laerskool Eikestad Graad 1
Die pakket sluit die volgende items in:
Pritt (43g) x2
Uitdraaikryte (Monami) x2
HB potlode (Staedtler) x2
Skerpmaker (Met bakkie) x1
Witbordmerkers (Pentel maxiflo) x2
Skêr 14cm (Indien leerder linkshandig is, dui onder aan asb) x1
A4 plastiekkoevert x1
A4 Canvas boeksakkie met rits (Blou) x1
Witborduitveër x1
Uitveër (Staedtler) x1
Flip file - 20p x2
Denim potloodsakkie 33cm
Nie ingesluit:
A3 Witbordjie
Kan apart gekoop word onder individuele items:
Boeksakkies
Stoelsakkies
Boekoortreksels
Let wel: Koerierkoste is reeds in die prys ingesluit.
Bepalings en voorwaardes
Ons streef daarna om alle bestellings vinnig en sorgvuldig te verwerk, sodat jou items so gou moontlik by jou uitkom.
By Die Skryfkas is ons trots daarop om elke kliënt se inkopie-ervaring positief en maklik te maak.
As jy om enige rede ’n item wil terugstuur, kontak ons gerus – ons span sal elke versoek met sorg en oorweging hanteer.
Besoek die Volledige Versameling