Garsfontein Graad 2
Die pakket sluit die volgende items in:
Bantex file (rooi x2 en groen x1)
Kleur potlode stel van 12 - (Staedtler) x2
Uitdraaikryte stel van 12 - (Staedtler) x2
HB - Grys potlode x24 (Staedtler)
Liniaal 30cm x1 (Nie buigbaar)
Skêr (Maped 13cm) x1 (Indien leerder linkshandig is, dui onder aan asb)
Pritt gom stafie 43g x4 (Bostik)
Skerpmaker met bakkie x1 (Croxley)
Uitveër x2 (Staedtler)
Witbordjie x1
Witborduitveër (klein) x1
Witbordmerkers x10 (Pentel Maxiflo)
Kleur waterverf (stel van 12 met kwas - Staedtler) x1
Pennesakkie (33cm) x1
Canvas boeksakkie (Lemmetjie groen) x1
Nie ingesluit - Kan apart gekoop word onder individuele items:
Boeksakkies
Boekoortreksels
Let wel: Koerierkoste is reeds in die prys ingesluit.
Bepalings en voorwaardes
Ons streef daarna om alle bestellings vinnig en sorgvuldig te verwerk, sodat jou items so gou moontlik by jou uitkom.
By Die Skryfkas is ons trots daarop om elke kliënt se inkopie-ervaring positief en maklik te maak.
As jy om enige rede ’n item wil terugstuur, kontak ons gerus – ons span sal elke versoek met sorg en oorweging hanteer.
Besoek die Volledige Versameling