De Hoop Graad 2

R 980.00

Die pakket sluit die volgende items in:

Denim potloodsakkie 22cm  x2

Inleurpotlode (Stel van 12 - Staedtler) x1

Uitdraaikryte (Monami) x1

HB - potlode x12 

Skêr 14cm x1 (Indien leerder linkshandig is, dui onder aan asb)

Liniaal 30cm x1

Uitveër (Staedtler) x1

Skêrpmaker (Met bakkie) x1

Pritt 43g x4 

Flip-file 10p x1

Flip-file 30p x1

Flip-file 50p x1

Olie Pastelle (Stel van 25 - Pentel) x1

A4 huiswerksakkie x1 (Blou)

Waterverf x1

Plakkers x1

Kan apart gekoop word onder individuele items:

Boeksakkies

Stoelsakkies

Boekoortreksels

Let wel: Koerierkoste is reeds in die prys ingesluit.

Bepalings en voorwaardes

Ons streef daarna om alle bestellings vinnig en sorgvuldig te verwerk, sodat jou items so gou moontlik by jou uitkom.
By Die Skryfkas is ons trots daarop om elke kliënt se inkopie-ervaring positief en maklik te maak.

As jy om enige rede ’n item wil terugstuur, kontak ons gerus – ons span sal elke versoek met sorg en oorweging hanteer.

De Hoop Graad 2

Besoek die Volledige Versameling

De Hoop Graad 2

De Hoop Graad 2

R 980.00
De Hoop Graad 3

De Hoop Graad 3

R 880.00
De Hoop Graad 4

De Hoop Graad 4

R 400.00
De Hoop Graad 5

De Hoop Graad 5

R 515.00